Bestuur & Personeel | Management & Personnel
Die bestuur van die Hoërskool Ben Vorster rus op die skouers van die skoolhoof, sy bestuurspan en die beheerliggaam. Hulle werk nou saam met die taakspan, opvoeders, studenteraad, die VSR en ouerkomitees om ‘n gedugte span te vorm wat na die belange van die Vossie-familie omsien.]
____________________________
The management of Hoërskool Ben Vorster rests on the shoulders of the school principal, his management team and the governing body. They work in close cohesion with the task team, educators, the student council, student representatives and parent committees to form a strong team looking after the interests of the Vossie-family.
Hoof & Senior Bestuur
Jan van Staden
Skoolhoof | Principal
[javascript protected email address]
Coenie de Lange
Adjunkhoof | Deputy Principal
Die lewe is eenvoudig maar nie maklik nie, Moet NOOIT opgee nie!!!
[javascript protected email address]
Elizma Spangenberg
Adjunkhoof Akademie| Deputy Principal Academics
[javascript protected email address]
Lelicia Fourie
Liezl Kriel
El-Marié Nortjé
Marna Pohl
Nikki Pohl
Tieners en Taal laat my Tweet!
My passie in die lewe is tieners en ons Taal! Ek glo dat jy jou nêrens kan uitdruk soos in jou Taal nie! Jy kommunikeer, skep en droom... Deur middel van jou Taal kan jy jou Skepper se werk omskep in ‘n werklikheid. My hoop en missie is dat my leerlinge iets besonders a.g.v. sy Taal kan saamneem vir die toekoms. Woorde in sinne is nie net ink op papier nie, maar jy skep ‘n blywende indruk van wie jy is en wie jy eendag gaan wees! Deur Taal te geniet, kan jy jou talente en drome uitleef en lewe aan denke gee.

Jacques Pohl
Adjunkhoof Administrasie | Deputy Principal Administration
[javascript protected email address]
Yvonne Streicher