Hoėrskool in Tzaneen

Ons aanlyn aansoeke vir 2024 is nou oop.
Doen Aansoek
Bestuur & Personeel | Management & Personnel

Die bestuur van die Hoėrskool Ben Vorster rus op die skouers van die skoolhoof, sy bestuurspan en die beheerliggaam. Hulle werk nou saam met die taakspan, opvoeders, studenteraad, die VSR en ouerkomitees om ‘n gedugte span te vorm wat na die belange van die Vossie-familie omsien.]

____________________________

The management of Hoėrskool Ben Vorster rests on the shoulders of the school principal, his management team and the governing body. They work in close cohesion with the task team, educators, the student council, student representatives and parent committees to form a strong team looking after the interests of the Vossie-family.

Akademiese Personeel

Dané Atkins
Departementshoof - Fisiese Wetenskappe
[javascript protected email address]
Odette Du Preez
Frikkie Spangenberg
Jacob Ngwenya
Annelie Kinnear
Teacher
Marike de Beer
Teacher
Science isn't like magic, but real!
Coenie de Lange
Adjunkhoof | Deputy Principal
Die lewe is eenvoudig maar nie maklik nie, Moet NOOIT opgee nie!!!
[javascript protected email address]
Zoe Jacobs
Nadia Norval
Anandi Jv Rensburg
Philip de Villiers
Elizma Spangenberg
Mariėtte Duvenage
Lelicia Fourie
"May every sunrise bring you hope. May every sunset bring you peace". - Unknown
Lizette Geldenhuys
Christy Pretorius
Michelle Grobler
Taal is die padkaart na kultuur. Dit wys vir jou waar ons vandaan kom en waarheen ons gaan. Wanneer jy met iemand in 'n taal praat wat hy verstaan, gaan dit na sy kop toe. Wanneer jy met iemand in hul eie taal praat, gaan dit reguit na die hart toe.
Marna Jacobsz
Liezl Kriel
Charné Krüger
Nadine Nieuwoudt
Anneke Lubbe
Christine Maritz
Ilse Meyer
Daphne Mnisi
Archie Norval
Zelmarie Van Tonder
El-Marié Nortje
Marna Pohl
Juf Marna Pohl, is een van daardie persone wat opgewonde raak oor die Periodieke Tabel se verjaardag en wens om een maal 'n ete te geniet saam met Dimitri Mendelev. In die Fisiese Wetenskappe klas gaan jy uitgedaag word, maar hopelik ook n onblusbare liefde vir die vak ontwikkel. Dit Sal heerlik wees om hierdie passie ook met jou te deel! Think like a proton-Always positive.
Nikki Pohl
Tieners en Taal laat my Tweet!
My passie in die lewe is tieners en ons Taal! Ek glo dat jy jou nźrens kan uitdruk soos in jou Taal nie! Jy kommunikeer, skep en droom... Deur middel van jou Taal kan jy jou Skepper se werk omskep in ‘n werklikheid. My hoop en missie is dat my leerlinge iets besonders a.g.v. sy Taal kan saamneem vir die toekoms. Woorde in sinne is nie net ink op papier nie, maar jy skep ‘n blywende indruk van wie jy is en wie jy eendag gaan wees! Deur Taal te geniet, kan jy jou talente en drome uitleef en lewe aan denke gee.
Gerda Rautenbach
MATHS may not teach me how to ADD love or SUBTRACT hate, but is gives me every REASON to hope that every PROBLEM has a SOLUTION!
Jacques Pohl
Candice Prinsloo
It is becoming imperative to encourage young minds to become entrepreneurs and pursue their business ideas. Take responsibility for their own future. Having studied and worked in the private sector, I am passionate about this subject. “Business opportunities are like buses, there’s always another one coming.” Richard Branson
Piet Prinsloo
Ayanta Roets
Die beste tyd om jou drome, idees en kreatiewe ontwerp neer te pen, is nou.
Modjadji Selematsela
Ané Simpson
Genee Smit
Yvonne Streicher
Hanlu van der Merwe
Annchen van Staden
Kerryn Venter
Mandi van Heerden
[javascript protected email address]