Hoërskool in Tzaneen

Ons aanlyn aansoeke vir 2024 is nou oop.
Doen Aansoek
Finesse

Moeder- en dogterdag | Mother and Daughter day

Finesse is die geleentheid waar ma’s, dogters, oumas, grootoumas en sommer almal, wat wil vrouwees vier, jaarliks bymekaarkom vir 'n heerlike kuiermiddag. Dames word uitgenooi om as gasvrouens vir tafels op te tree en kaartjies te verkoop.  Ons gasspreker vermaak die dames en tussendeur peusel hulle aan heerlike verversings wat die gasvrou voorsien. Tussendeur is daar ook spesiale pryse, wat getrek word, om die dag mee te onthou.  Dit is ook die geleentheid waar die graad 12-leerders weer vir ons ’n draaitjie met hulle matriekafskeidsrokke maak en almal weer in vervoering daaroor raak.

_________________________

Finesse is our annual mother-and-daughter get-together.  Well-known artists and speakers make for quality entertainment and our hostesses make sure their tables are delightfully set. On this occasion our matrics get the opportunity to show their exquisite outfits.  Ladies, young and old, are entranced at every Finesse get-together on the first Friday of the fourth term. 

 

Vir enige navrae oor die funksie of belangstelling om as gasvrou op te tree, kontak asseblief vir

Nikki Pohl (082 841 5162).