Groentjiekonsert | Newbies' Concert
Die Groentjiekonsert is een van die hoogtepunte op die Vossies se kalender.
Elke jaar bedink die SR 'n konsert wat die gehoor laat lê van die lag.
Die konsert vind vroeg in die jaar plaas en elke graad 8-leerder neem deel.
______________________
The Newbie concert is one of the highlights on the Vossie calendar.
The SRC produces a concert which ensures a good laugh every year.
The concert takes place early in the year and every grade 8 child participates.