HoŽrskool in Tzaneen

BUFFELFEES 2023
Ons aanlyn aansoeke vir 2024 is nou oop.
Doen Aansoek
Hokkiebepalings | Hockey Fixtures

Die Vossies neem deel aan die Limpopo Liga. As hul onder die top drie spanne eindig, dring hul deur om aan die Grootskole Noordvaal Toernooi deel te neem!!

_____________________

The Vossies participate in the Limpopo League. If they finish among the top teams, they go through to the Noordvaal Tournament for Large Schools!!