Spieëltjie, spieëltjie aan die wand, wie is die mooiste in Vossieland?
Mnr. en Mej. Vossie is een van die prestige geleenthede op die Hoërskool Ben Vorster se kalender. Slegs graad 11-leerders mag aan hierdie geleentheid deelneem. Tydens uitdunne word daar slegs 10 seuns en 10 dogters gekies om aan die gala-aand deel te neem. Onafhanklike beoordelaars word deurgaans gebruik: tydens die eerste uitdunne en tydens die gala-aand.
__________________________________________
Mirror mirror on the wall, who’s the loveliest of all.... in Vossie Land?
Mr and Miss Vossie is one of the prestige highlights in the Hoërskool Ben Vorster year. Only grade 11 learners are allowed to participate. Ten boys and ten girls are chosen to participate in the gala event. Independent judges decide on the ultimate results.