Vossies presteer in 2021!
Good, Better, Ben Vorster!
Baie geluk aan elke leerder wat sy/ haar beste gegee het in 2021!
Die klas van 2021 was ‘n besonderse groep. Terwyl die wêreld asem opgehou het oor die moontlikheid van swak matriekuitslae a.g.v. die pandemie het hierdie groep nie teruggesit nie. Twee jaar van ontwrigting, op verskeie gebiede, het nie hulle spoed gebreek nie en hulle het almal gewys van watter materiaal hulle gemaak is. Baie dankie vir elkeen se bydra - julle is ‘n ware voorbeeld van Vossie wees!
_________________________________
Congratulations to each learner who gave his/her best in 2021!
The class of 2021 is an outstanding group. While the world held its breath regarding the possibility of poor matric results because of the pandemic, this group did not sit back. Two years of disruptions on various fronts did not break their speed and they all showed the strength of the mettle and resilience of which they are made. Thank you to each one of you for your input – you are a true reflection of Vossie spunk!
That which you put in is reflected in your marks.
Baie geluk aan elke leerder wat sy/haar beste gegee het in 2021!
Dit wat jy ingesit het, sou jou punte gereflekteer het.
Die Vossies het as volg presteer:
219 Onderskeidings
98% Kwalifiseer vir verdere studies
Die volgende Vossies het uitsonderlik presteer:
Esmi Nortje: 7 onderskeidings | distinctions
Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensoriëntering, Rekenaartoepassingstegnologie, Lewenswetenskappe, Fisiese Wetenskappe.
Juanté Paulse: 7 onderskeidings| distinctions
Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensoriëntering, Ingenieursgrafika en -ontwerp, Lewenswetenskappe, Fisiese Wetenskappe.
Ruan Paulse: 7 onderskeidings| distinctions
Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Ingenieursgrafika en -ontwerp, Inligtingstegnologie, Fisiese Wetenskappe.
Die volgende Vossies het uitsonderlik presteer en het ses onderskeidings elk verwerf:
Eben Fourie: 6 onderskeidings| distinctions
Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Lewensoriëntering, Besigheidstudies, Rekenaartoepassingstegnologie, Inligtingstegnologie.
Adzunisiwe Mathebula: 6 onderskeidings| distinctions
English First Additional Language, Life Orientation, Accounting, Life Science, Physical Science.
Louise Snyman: 6 onderskeidings| distinctions
Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Lewensoriëntering, Rekeningkunde, Besigheidstudies, Ekonomie
Helandré Venter: 6 onderskeidings| distinctions
Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensoriëntering, Geografie, Lewenswetenskappe.
Die volgende Vossies het uitsonderlik presteer en het vyf onderskeidings elk verwerf:.
Desiré Dreyer: 5 onderskeidings| distinctions
Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Lewensoriëntering, Lewenswetenskappe, Toerisme.
Elsjé Kriel: 5 onderskeidings| distinctions
Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Lewensoriëntering, Ekonomie, Gasvryheidstudies.
Luyanda Mhlaba: 5 onderskeidings| distinctions
English First Additional Language, Life Orientation, Economics, Life Science, Physical Science.
Werner Scheepers: 5 onderskeidings| distinctions
Afrikaans Huistaal, Lewensoriëntering, Rekeningkunde, Rekenaartoepassingstegnologie, Ekonomie.
Die volgende Vossies het uitsonderlik presteer en het vier onderskeidings elk verwerf:
Erich Ackermann: 4 onderskeidings| distinctions
Wiskunde, Lewensoriëntering, Rekeningkunde, Toerisme.
Edward Clements: 4 onderskeidings| distinctions
Engels Eerste Addisionele Taal, Lewensoriëntering, Ingenieursgrafika en- ontwerp, Inligtingstegnologie.
Brenda Hermann: 4 onderskeidings| distinctions
Afrikaans Huistaal, Lewensoriëntering, Lewenswetenskappe, Toerisme.
Masana Mathebula : 4 onderskeidings| distinctions
English First Additional Language, Life Orientation, Accounting, Economics.
Amogelang Modiba : 4 onderskeidings| distinctions
English First Additional Language, Life Orientation, Economics, Physical Science.
Shammar Ngobeni : 4 onderskeidings| distinctions
English First Additional Language, Life Orientation, Accounting, Economics.
Hlongwane Nhlangano : 4 onderskeidings| distinctions
English First Additional Language, Life Orientation, Business Studies, Economics.
Jarike Stapelberg : 4 onderskeidings| distinctions
Afrikaans Huistaal, Lewensoriëntering, Ingenieursgrafika en -ontwerp, Fisiese Wetenskappe.
Die volgende Vossies het uitsonderlik presteer en het drie onderskeidings elk verwerf:
Andiswa Hlabathi
Mathematical Literacy, Life Orientation, Tourism.
Lerato Makwela
Sepedi Home Language, English First Additional Language, Life Orientation.
Tshepang Nkhwashu
Mathematical Literacy, Life Orientation, Tourism.
Junior Nyathi
Life Orientation, Business Studies, Tourism.
Nikita Sacks
Mathematical Literacy, Life Orientation, Visual Arts.
Lehlogonolo Senyola
English First Additional Language, Life Orientation, Business Studies.
Emmanuel Shilubane
Mathematical Literacy, Life Orientation, Tourism.
Tsakelani Shingwenyana
Mathematical Literacy, Life Orientation, Tourism.
Elske Smit
Lewensoriëntering, Besigheidstudies, Visuele Kunste.
Lizane van Schalkwyk
Engels Eerste Addisionele Taal, Lewensoriëntering, Rekenaartoepassingstegnologie.
Mia Wiid
Engels Eerste Addisionele Taal, Lewensoriëntering, Visuele Kunste.
Die volgende Vossies het uitsonderlik presteer en het twee onderskeidings elk verwerf:
Jolene Cordier, Pieter du Toit, Pearl Heidger, Isak Joubert, Romeo Lebepe, Suné Lerm, Thabo Maake, Kegaogetswe Mafoga, Mhlabasi Manganye, Karabo Mantlhakga, Kyle Maritz, Mpilele Mtebule, Hloniphani Nhlangwini, Kyala Olivier, Koketso Ramalepe, Brandt Scheepers, Ryno Scheepers, Thabang Sejaka, Hlapogadi Sekgobela, Amelukani Siwela, Danielle Swart, Khutso Tshisikhawe, Lunghani Twala, Quintin van Zyl, Franco Venter, Zoë Bergmann.
Die volgende Vossies het uitsonderlik presteer en het een onderskeiding elk verwerf:
Anika Bezuidenhout, Alyssa de Kock, Zander Engelbrecht, Devon Fourie, Jaycee Fourie, Lou-Ann Joubert, Kamogelo Mahoma, Lethabo Makgopa, Tumela Malatji, Akani Manzini, Hope Manzini, Marjoné Beukes, Kathy Mashai, Vunene Mathebula, Blessing Mathonsi, Rivoningo Mathonsi, Rixongile Mboweni, Reatlegile Modiba, Odire Mohowa, Megan Mostert, Masilo Motloutsi, Tiyani Mushwana, Shaun Ndlopfu, Mbhoni Ndzhukula, Vutomi Ngobeni, Bianca Oberholzer, Moyagabo Pilusa, Deandrie Poolman, Tammy Scheepers, Keabetso Sedutla, Mahlatse Sekhula, Khanyisa Shikwambana, Dedeya Shipalana, Ntsake Shipalana, Ruan Smit, Desré van der Hyde, en Sinead van Zyl.
Well done Vossies – these are excellent achievements.
All the best to every 2021 matriculant for the future.
May you be blessed.
_____________________________________