Nuus | News
Vossie Flippers rake in the medals! (in Sport)
On Saturday and Sunday 12 – 13 February 2022 nine swimmers from Hoërskool Ben Vorster participated in the Limpopo Swimming Championships in Polokwane.
Vossies Skuts het Vúúr! (in Sport)
Die skuts van Die Hoërskool Ben Vorster het hul seisoen uitstekend afgevuur by ‘n liga byeenkoms naby Koedoeskop.
Vossie redenaars sê hul sê tydens redenaarsuitdunne! (in Akademie)
Op Dinsdag, 15 Februarie, en Donderdag, 17 Februarie, het die Junior – en Senior Vossie Redenaarskompetisie plaasgevind.
Die Vossie atlete presteer goed by TUKS-TOP 10 (in Sport)
Die Hoërskool Ben Vorster se top atlete het op 9 Februarie aan die jaarlikse TUKS-Top 10-atletiekbyeenkoms deelgeneem en puik gevaar.
Prysuitdeling | Prize Giving (in Akademie)
Op 9 Februarie 2022 het Die Hoërskool Ben Vorster se akademiese prysuitdeling vir graad 8- tot 11-leerlinge van 2021 plaasgevind.
Vossies skerp hul ATKV-Redenaarsbeoordeling op! (in Akademie)
Op Saterdag, 29 Januarie het die personeel van Die Hoërskool Ben Vorster ‘n ATKV-beoordelingwerkswinkel in Polokwane bygewoon.
Vossie swemmers presteer! (in Sport)
Agt swemmers van Die Hoërskool Ben Vorster het op Saterdag, 29 Januarie 2022 aan die Limpopo Northern Sprint, wat by Hoërskool Tom Naudé plaasgevind het, deelgeneem.
Matriekuitslae 2021 (in Akademie)
Good, Better, Ben Vorster!
Graad 8's plant palms! (in Sosiaal | Social)
Nuwe graad 8-Vossies plant palms!
Orde van die Buffel | Order of the Buffalo (in Sosiaal | Social)
Hekkieloop in Vossieland!