Nuus | News
Graad 8's plant palms!
Nuwe graad 8-Vossies plant palms!
Orde van die Buffel | Order of the Buffalo
Hekkieloop in Vossieland!
Vossies hou jaarlikse vrugtefees! | Annual Vossie fruit festival!
Die jaarlikse vrugtefees en pretloop het op Vrydag, 21 Januarie hier in Vossieland plaasgevind.
Back to the Future – Skivvy concert 2022
Our new Grade 8-Buffalo calves arrived at Vossie Land on 7 January 2022 and each one quickly became a member of the Vossie family.
Welkom graad 8-Vossies! | Welcome Grade 8 Vossies!
Op Vrydag, 19 Februarie 2021, het elke nuwe groentjie en nuwe leerling van 2021 die geleentheid gekry om deur dié hekkie te loop. Hy of sy kry die geleentheid om sy/haar hoërskoolloopbaan te begin deur die klok te lui wat ‘n nuwe begin simboliseer. O
2021-Vossie Groentjies plant bome | 2021-Vossie Greenies plant trees
Vir jare is dit al ‘n tradisie by Die Hoërskool Ben Vorster dat elke graad 8-klas nuwe bome op die skoolterrein aanplant. In 2021 gaan ses Moepelbome by die A-rugbyveld en drie Wildepruimbome by die astrobaan geplant word. Ons wil graag van die gelee
Sleutel tot sukses | Key to success
Vandag, volgens ware Vossie tradisie en - gees, het elke Vossie gedurende die eerste Bybelperiode 'n “sleutel tot sukses” aan 'n mede-Vossie oorhandig ('n sleutelkaartjie met 'n positiewe boodskap daarop geskryf)
Valentynsete | Valentine's Celebration
Baie dankie aan die gr. 11-ouerkomitee wat die Vossie onderwysers bederf het met 'n valentynsete. The Vossie teachers would like to thank the gr11 parent's committee for the delicious spread for Valentine's celebration.
Die Vossies neem deel aan die “JERUSALEMA” dansuitdaging! | The Vossies take par
Dié liedjie deur die Suid-Afrikaanse platejoggie, musiekvervaardiger, (Master KG) en die sangeres (Namcebo Zikode) het die wêreld aangegryp en die mense laat dans!
Ons vier “40 days”!
Die matriekulante van Vossieland laat hul nie onderkry deur 2020 nie. Despite the challenging times we are in, the Vossie matrics worked hard and overcame obstacles.