Hoėrskool in Tzaneen

BUFFELFEES 2023
Ons aanlyn aansoeke vir 2024 is nou oop.
Doen Aansoek
Nuus | News
22
Feb
2022
Vossies Skuts het Vśśr! (in Sport)
Die skuts van Die Hoėrskool Ben Vorster het hul seisoen uitstekend afgevuur by ‘n liga byeenkoms naby Koedoeskop.

Die skuts van Die Hoėrskool Ben Vorster het hul seisoen uitstekend afgevuur by ‘n liga byeenkoms naby Koedoeskop. 

 

Skuts wat deelgeneem het, was:

 

Mianel du Plooy O/16

Schalk van Niekerk O/16

Dreyer van Heerden O/14

Marnu Duvenhage O/14

 

Mia het skoonskip gemaak en in al die afdelings eerste plekke behaal asook die algehele wenner van die O/16 ouderdom. Haar 3P-telling was baie goed: 507/600 wat ‘n gemiddeld van 85% is. 

 

Schalk het ‘n algehele tweede plek verower asook al die afdelings van die kompetisie met ‘n gemiddeld van 81% behaal. 

 

Dreyer van Heerden en Marnu Duvenhage het onderskeidelik tweede en derde plekke in al die afdelings losgeskiet. Dreyer het ‘n algehele telling van 746/1000 behaal. 

 

Dit was ‘n egte Bosveld-ervaring met plaasgasvryheid, kampvuuraande en nagritte. 

Die Vossieskietspan is gereed vir ‘n fynskiet seisoen! 

_____________________________

 

The Shots of Hoėrskool Ben Vorster fired off their season excellently at a league meeting near Koedoeskop. 

 

The shots who participated were:

Mianel du Plooy U/16

Schalk van Niekerk U/16

Dreyer van Heerden U/14

Marnu Duvenhage U/14

Mia took first place in all the sections in which she participated and she was also the overall winner of the U/16 age group.  Her 3P-score was very good: 507/600 giving her an average of 85%. 

Schalk took an overall second place and obtained an average of 81% in all the sections of the competition.

Dreyer van Heerden and Marnu Duvenhage were respectively second and third in all their sections. Dreyer’s total altogether was 746/1000. 

It was a real Bushveld experience with camp-fire evenings and night drives.

The Vossie target shooting team is ready for a fine shooting season! 

Sien alle nuus