Olimpiades | Olympiads
'n Groot aantal leerders neem jaarliks aan 'n wye verskeidenheid landswye Olimpiades deel. Dit brei akademiese vaardighede en algemene kennis uit. Die Vossies presteer altyd baie goed en goeie uitslae word elke jaar opgelewer!
__________________________
Many learners participate annually in a wide selection of countrywide Olympiads. This extends their academic skills and general knowledge. The Vossies always do very well and excellent results are delivered each year!