Hoërskool in Tzaneen

BUFFELFEES 2023
Ons aanlyn aansoeke vir 2024 is nou oop.
Doen Aansoek
Ons Hokkie | Our Hockey

Ons meisies- en seunshokkiespanne kompeteer in die Limpopo liga en aan die Grootskole Noordvaal Toernooi waar hul elke jaar uitstekende resultate behaal.

Jaarliks word die Princess Dutch kliniek op Ben Vorster se astro aangebied en vind altyd die laaste naweek in Januarie plaas.

Spanne toer in die Maart vakansie na die Nedstar kliniek - onderleiding van Graig en Natalie Fulton.

Op individuele vlak presteer ons spelers elke jaar briljant - met ‘n groot aantal spelers wat elke jaar in Limpopo spanne opgeneem word. Die laaste twee jaar was daar ook spelers wat aan die Nasionale PSI-binnenshuis toernooi deelgeneem het.

 

Die Hoërskool Ben Vorster het verlede jaar(2019) ‘n geskiedkundige hokkieseisoen beleef.

‘n Opsomming van die 2019 seisoen:

Meisies

Al vyf meisiespanne dring deur na Limpopo uitspele en al vier die A-spanne dring deur na die Noordvaal toernooi.

0/14A    : Limpopo wenners en Noordvaal wenners.

0/15A:  Limpopo wenners en behaal tydens kwartfinaal Noordvaal .

0/16A:  3 de in Limpopo en speel hul groepwedstryde tydens Noordvaal.

2 des: Limpopo wenners

1ste span: Limpopo naaswenners en ontvang bronsmedaljes tydens Noordvaal.

Zöe Bergmann (0/16A) was een van die top 5-doelskieters in haar ouderdomsgroep gedurende die Noordvaal toernooi.

Die 1ste meisiespan wen die Vossiefees se 7’s toernooi.

Dineo Letsoalo is vir die tweede jaar in ‘n ry  as speler van die Nasionale PSI-binnenshuis toernooi aangewys.

Seuns

0/15A : Limpopo wenners

1ste span: Limpopo naaswenners en dring deur na die Noordvaal toernooi.

__________________________________

Our girls’ and boys’ teams participate in the Limpopo league and in the Large Schools Noordvaal Tournament where they obtain excellent results every year.

The Princess Dutch Clinic is played on Ben Vorster’s astro during the last weekend in January each year.

During March holidays teams tour to the Netstar clinic which is hosted by Craig and Natalie Fulton.

On the individual level, our players do extremely well, with a number of players being chosen for the Limpopo teams every year. During the last two years there have also been players who have participated in the National PSI Indoor Hockey Tournament.

 

In 2019 Hoërskool Ben Vorster had a historic hockey season.

A summary of the 2019 hockey season:

Girls

All five girls’ teams win through to the Limpopo playoffs and the four A-teams win through to the  Noordvaal Tournament.

U/14A    : Limpopo winners and Noordvaal winners.

U/15A:  Limpopo winners and through to quarter finals of Noordvaal .

U/16A:  3rd in Limpopo and group tournaments at Noordvaal.

2nd team: Limpopo winners

1st team: Limpopo runners up and bronze medalists at Noordvaal.

Zöe Bergmann (U/16A) was one of the top 5-goal shooters in her age group during the Noordvaal tournament.

1st girls’ team wins the Vossiefees 7’s Tournament.

Dineo Letsoalo is top player of the National PSI-Indoor Tournament for 2 years in a row.

Boys

U/15A : Limpopo winners

1st team: Limpopo runners up and through to the Noordvaal Tournament.