Hoërskool in Tzaneen

BUFFELFEES 2023
Ons aanlyn aansoeke vir 2024 is nou oop.
Doen Aansoek
Prysuitdelingsbeleid

In Die Hoërskool Ben Vorster word alle leerders ‘n gelyke- en regverdige kans gegee om deel te neem aan alle aktiwiteite van hulle keuse. So word leerders verseker dat hulle geleenthede kry om tot hulle volle potensiaal te ontwikkel so ook op akademiese gebied.
Die volle beleid kan tans afgelaai word onder publikasies.