Hoërskool in Tzaneen

Ons aanlyn aansoeke vir 2024 is nou oop.
Doen Aansoek
Skool Mediese Prosedure

MEDIESE PROSEDURE

 

BESERING:  

Leerder en personeel

Beseerde persoon word dadelik na die kantoor verwys

 

IN DIE KANTOOR:

Besering/s word geëvalueer

Nie - ersnstige gevalle word deur die skool se noodhulp behandel

Ernstig - ouers word gekontak

Leerder word na die dokter of hospitaal geneem vir behandeling

 

GÉÉN PYNPILLE MAG (VOLGENS REGULASIE) AAN ENIGE LEERDER VERSKAP WORD NIE!

SIEKTE:

Leerder gaan kantoor toe

Die kantoor skakel ouers om leerder te kom haal

Koshuisleerders word deur die skoolpersoneel - met toestemming van die ouers- na die dokter geneem vir behandeling

 

AFWESIGHEDE TYDENS TOETSE EN EKSAMENS

 

- Afwesigheid weens siekte:  'n gledige mediese sertifikaat, wat die aard van die siekte asook die datum aandui, moet ingehandig word om te kwalifiseer vir die herskryf van die betrokke toets/eksamenvraestel wat gemis is.

- Begrafnis en ander noodgevalle:  'n bewys dat die begrafnis bygewoon is, (begrafnisbrief of doodsertifikaat) moet by die skool ingehandig word.

- Noodgevalle:  skakel met die adjunkhoof en stuur 'n e-pos met die rede vir die afwesigheid.

 

Indien die bogenoemde prosedure nie gevolg word nie hou die skool hom die reg voor om te weier dat die leerder die toets/eksamenvraestel herskryf.

 

________________________

MEDICAL PROCEDURE

 

INJURY:

Learner and personnel

IN THE OFFICE:

Injury/ies are evaluated

Non-serious cases will be treated by school first aid

Serious - parents contacted

Learner taken to doctor or hospital for treatment

NO PAIN PILLS (ACCORDING TO REGULATIONS) MAY BE GIVEN TO ANY LEARNER!

ILLNESS:

Learner to the office

The office will contact the parents to fetch the learner.

Hostel learners - with permission from parents - will be taken, by a member of staff, to the doctor for treatment.

ABSENCE DURING TESTS AND EXAMS:

- Absence due to illness:  An authentic medical certificate describing the nature of the illness as well as the date, must be handed in so that an alternative test/exam may be written

- Funerals and other cases:  evidence that the funeral has been attended (funeral notice or death certificate) must be handed in at the school

- Emergencies:  arrange with the deputy principal and send an email with the reason for the absence.

 

Should the above procedure not be followed, the school reserves the right to refuse permission that the learner re-write the alternative test/exam paper.