HoŽrskool in Tzaneen

Ons aanlyn aansoeke vir 2024 is nou oop.
Doen Aansoek
Top 10 Toer | Top 10 Tour

40 Hardwerkende Vossies word elke jaar beloon met 'n toer na die Suidkus.† Diť is verseker op elke Vossie se "bucket list"!

___________________

40 Hard-working Vossies are rewarded with a tour to the South Coast every year. This is definitely on each Vossieís †"bucket list"!