Hoërskool in Tzaneen

Ons aanlyn aansoeke vir 2024 is nou oop.
Doen Aansoek
Vakkeuses | Subject choices

Die Hoërskool Ben Vorster is nie net die alles-in-een-skool, wat 'n verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite aanbied nie, maar wat akademie aanbetref, dit ons primêre doelwit is om ons vakkeuses so wyd as moontlik te maak.

_________________

Hoërskool Ben Vorster is not only the everything-in-one school as far as many extramural activities is concerned, but also, as far as academics is concerned, our primary goal is to make our subject choices as wide as possible.  

Graad 8 tot graad 9 Grade 8 to grade 9
*  Afrikaans Huistaal, Sepedi Huistaal, Xitsonga Huistaal

*  Afrikaans Home Language,

Sepedi Home Language, Xitsonga Home Language

*  Engels Huistaal

*  English Home Language

*  Engels Eerste Addisionele Taal

*  English First Additional Language

*  Afrikaans Eerste Addisionele Taal

*  Afrikaans First Additional Language

*  Wiskunde

*  Mathematics

*  Lewensoriëntering

*  Life Orientation

*  Natuurwetenskappe

    Fisiese Wetenskappe 

    Lewenswetenskappe

*  Natural Sciences

    Physical Sciences 

    Life Sciences

*  Mens- en Sosiale Wetenskappe

*  Social Sciences

*  Kuns en Kultuur

*  Arts and Culture

*  Tegnologie

    Teg. Toerie en Prakties

    Tegniese Tekeninge

    Rekenaartik

*  Technology

    Tech – Theory and Practise

    Technical Drawing

    Computer Typing

*  Ekonomiese- en Besigheidswetenskappe

    Rekeningkunde

    Ekonomie

*  Economic and Business Sciences

    Accounting

    Economics

 

Vakveranderingsbeleid:

Geen vakveranderings word toegelaat nie!

 

Graad 10 tot graad 12 

Verpligte Vakke

*  Afrikaans Huistaal

*  Sepedi Huistaal

*  Xitsonga Huistaal

    met Engels Eerste Addisionele Taal

*  Engels Huistaal

    met Afrikaans Eerste Addisionele Taal

*  Wiskunde/Wiskunde Geletterdheid

*  Lewensoriëntering

DRIE van die volgende:

*  Fisiese Wetenskap

*  Lewenswetenskap

*  Geografie

*  Rekeningkunde 

*  Besigheidstudies

*  Ekonomie

*  Gasvryheidstudies

*  Rekenaartoepassingstegnologie

*  Toerisme

*  Ingenieursgrafika en -ontwerp

*  Inligtingstegnologie

*  Visuele Kuns

*  Lanboubestuur en -praktyk

*  Landbou wetenskap

*  Landbou Tegnologie

SLEGS as 8ste Vak

*  GP-Wiskunde

*  Dansstudies

Vakveranderingsbeleid

Graad 10:  Vakke vir graad 10 moet gedurende die derde kwartaal in die graad 9-jaar gekies word.  Vakveranderings ('n maksimum van twee vakke vir die jaar) sal in graad 10 tot einde Mei toegelaat word.