Hoërskool in Tzaneen

Ons aanlyn aansoeke vir 2024 is nou oop.
Doen Aansoek
Vrugtefees | Fruit Festival

Vossie tradisie terug!

Die Vossies se jaarlikse massaloop vind tussen die skool en die Agatha brug plaas. 'n Vrugtefees en kleurryke 'craze' verskaf groot opwindendheid en vele genot. 

 

Hierdie jaarlikse instelling van oud's het verseker gekom om te bly!

_______________________

Vossie tradition is resumed!

The  Vossies’ annual mass-walk takes place between the school and the Agatha bridge. A Fruit Festival and colour 'craze' makes for great excitement and lots of fun!

 

This annual event has been resumed and will definitely remain!