Welkom graad 8-Vossies! | Welcome Grade 8 Vossies!
Op Vrydag, 19 Februarie 2021, het elke nuwe groentjie en nuwe leerling van 2021 die geleentheid gekry om deur dié hekkie te loop. Hy of sy kry die geleentheid om sy/haar hoėrskoolloopbaan te begin deur die klok te lui wat n nuwe begin simboliseer. O