HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Algemene Inligting | General Information

Die HoŽrskool Ben Vorster se kultuurakademie†is gepak met pret en plesier en 'n wye spektrum van geleenthede.†

Ons propvol kultuurkalender bied tonne geleenthede vir Vossies om hulle kultuurtalente uit te leef. Ďn Voltydse kultuurhoof verseker dat kultuur by Ben Vorster die aandag kry wat dit verdien. Sodoende verseker ons dat daar Ďn balans tussen sport, akademie en kultuur by ons skool gehandhaaf word.

__________________________________

HoŽrskool Ben Vorsterís culture activities are packed with pleasure and fun and a wide spectrum of opportunities.†

Our culture calendar is choc-a-bloc with opportunities for Vossies to live out their culture talents. At Ben Vorster, culture gets the attention it deserves so that a balance between sport, academics and culture is exercised by the school.

Kultuuraktiwiteite sluit in:† |††Culture activities include:

Dansakademie Ė (privaat)† |††Dance academy Ė (private)

Eisteddfod

Groentjiekonserte† |† Greenie Concerts

Kultuuraande† |† Culture Evenings

Die dans van Mnr en Mej Vossie† | Choreography for Mr and Miss Vossie

Debat† | Debate

Op-die-tong-af

Radikale Redenaars

Redenaars

Revue

SÍr | Serenade