HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Atletiek | Athletics

Vossie atlete kwalifiseer gereeld vir die ASA-byeenkomste asook vir die SA-Skole byeenkoms.† Die Vossies neem ook deel aan die NWU Interskole Twizza InterhoŽr in Groep 4.

Internasionale Universiteite bied ook gereeld atletiekbeurse aan top atlete.

________________________

Vossie athleltes regularly qualify for the ASA-meetings as well as the SA-Schools meetings.† The Vossies also participate in the NWU Interschools Twizza Inter-High in Group 4.

International Universities also regularly offer athletics bursaries to top athletes.