HoŽrskool in Tzaneen

Ons aanlyn aansoeke vir 2024 is nou oop.
Doen Aansoek
Bestuur & Personeel | Management & Personnel

Die bestuur van die HoŽrskool Ben Vorster rus op die skouers van die skoolhoof, sy bestuurspan†en die beheerliggaam. Hulle werk nou saam met die taakspan, opvoeders, studenteraad,†die VSR en ouerkomitees om Ďn gedugte span te vorm wat na die belange van die Vossie-familie omsien.]

____________________________

The management of HoŽrskool Ben Vorster rests on the shoulders of the school principal, his management team and the governing body. They work in close cohesion with the task team, educators, the student council, student representatives and parent committees to form a strong team looking after the interests of the Vossie-family.

Adminhoofde

Lelicia Fourie
Graad 8
"May every sunrise bring you hope. May every sunset bring you peace". - Unknown
Liezl Kriel
Graad 10
Nikki Pohl
Graad 11
Tieners en Taal laat my Tweet!
My passie in die lewe is tieners en ons Taal! Ek glo dat jy jou nÍrens kan uitdruk soos in jou Taal nie! Jy kommunikeer, skep en droom... Deur middel van jou Taal kan jy jou Skepper se werk omskep in Ďn werklikheid. My hoop en missie is dat my leerlinge iets besonders a.g.v. sy Taal kan saamneem vir die toekoms. Woorde in sinne is nie net ink op papier nie, maar jy skep Ďn blywende indruk van wie jy is en wie jy eendag gaan wees! Deur Taal te geniet, kan jy jou talente en drome uitleef en lewe aan denke gee.
Candice Prinsloo
Graad 9
It is becoming imperative to encourage young minds to become entrepreneurs and pursue their business ideas. Take responsibility for their own future. Having studied and worked in the private sector, I am passionate about this subject. ďBusiness opportunities are like buses, thereís always another one coming.Ē Richard Branson
Anť Simpson
Graad 12