HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Nuus | News
18
Feb
2021
Sleutel tot sukses | Key to success (in Sosiaal | Social)
Vandag, volgens ware Vossie tradisie en - gees, het elke Vossie gedurende die eerste Bybelperiode 'n ďsleutel tot suksesĒ aan 'n mede-Vossie oorhandig ('n sleutelkaartjie met 'n positiewe boodskap daarop geskryf)†
18
Feb
2021
Valentynsete | Valentine's Celebration (in Sosiaal | Social)
Baie dankie aan die gr. 11-ouerkomitee wat die Vossie onderwysers bederf het met 'n valentynsete. The Vossie teachers would like to thank the gr11 parent's committee for the delicious spread for Valentine's celebration.
15
Feb
2021
Welcome Back! (in Algemeen | General)
Whoop, whoop....Die tyd het aangebreek! Dis tyd vir Die HoŽrskool Ben Vorster se akademiese skooljaar om af te skop. Opgewondenheid weergalm in die gange van Vossieland! Diť feestyd van die nuwe skooljaar begin nou.
08
Sep
2020
Vossies se Studenteraad vir 2020/2021 aangekondig (in Algemeen | General)
Die 2020/2021-Studenteraad is op Woensdag, 26 Augustus, aangekondig en die inhuldigingsfunksie het op 4 September plaasgevind.
02
Sep
2020
Vossie Radikale Redenaars (in Akademie)
After the interesting direction that 2020 has taken, it has been necessary for everyone to think out of the box.
21
Aug
2020
Die Vossies neem deel aan die ďJERUSALEMAĒ dansuitdaging! | The Vossies take par (in Sosiaal | Social)
Diť liedjie deur die Suid-Afrikaanse platejoggie, musiekvervaardiger, (Master KG) en die sangeres (Namcebo Zikode) het die wÍreld aangegryp en die mense laat dans!
21
Aug
2020
Ons vier ď40 daysĒ! (in Sosiaal | Social)
Die matriekulante van Vossieland laat hul nie onderkry deur 2020 nie. †Despite the challenging times we are in, the Vossie matrics worked hard and overcame obstacles. †
06
Jul
2020
Me. Estť Pienaar besoek die Vossies (in Algemeen | General)
Me. Estť Pienaar, bekende beoordelaar en befaamde vermaaklikheidskunstenaar het op Vrydag, 3 Julie, by die Vossies se leerkragte kom kuier en hulle sů geÔnspireer met haar praatjie.
29
Jun
2020
A magic carpet! A Drive In! A night with Aladdin! (in Sosiaal | Social)
We can show you the movie- this will be a wonderful experience!! Hierdie beloof vermaak vir die hele gesin te wees. Kom geniet die ďdrive-inĒ saam met die Vossies op, 10 Julie 2020, om 17:30.
21
Mei
2020
Hemelvaart (in Algemeen | General)
Vandag herinner die Here ons daaraan dat die gebroke wÍreld en veral nou in die grendeltyd ons nie moet onderkry nie, maar dat ons ons fokus op die hoop wat Hy na die wÍreld gebring het moet stel.
1234