HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Koshuis Mediese Prosedure | Hostel Medical Procedure

Toekie Vorster Dameskoshius - Mediese Prosedure† |† Toekie Vorster Girls' Hostel - Medical Procedure

LW: Inwoners wat siek word, moet tot die volgende oggend by die koshuis bly. Elke probleem sal egter op meriete hanteer word. Verlof om die terrein te verlaat moet by die koshuismoeder verkry word.† |††NB: Residents who become ill must stay in the hostel until the following morning. Each problem will be handled on merit. Permission to leave the terrain must be obtained from the hostel mother.

†††

Vyfster Seunskoshuis - Mediese Prosedure† |† Vyfster Boys 'Hostel - Medical Procedure

LW: Inwoners wat siek word, moet tot die volgende oggend by die koshuis bly. Elke†probleem sal egter op meriete hanteer word. Verlof om die terrein te verlaat moet by die koshuisvader word.† |††NB: Residents who become ill must stay in the hostel until the following morning. Each problem will be handled on merit. Permission to leave the terrain must be obtained from the hostel father.