HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Kultuuraande | Culture Evenings

Vossies kry die geleentheid om hulle musiek-, sang, en toneeltalente ten toon te stel tydens ons jaarlikse kultuuraande.† In 2014 het ons begin om oud-Vossies uit te nooi om deel te neem.† Die aand se kaartjieverkope word geskenk aan Ďn liefdadigheidsorganisasie.

________________________

Vossies get the opportunity to live out their talents in music, song and drama evenings during the year. In 2014 we started inviting Ex-Vossies to participate.† The ticket sales for the evening go to charity.