HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Netbaltoere | Netball Tours

Toere en toernooie
Ons toer jaarliks na die Waterkloof netbaltoenooi aan die einde van kwartaal een, maar sien uit na volgende jaar se toer wwat plaasvind vanaf 27 tot 31 Maart 2021.
Ons 1ste span neem deel aan die jaarlikse Wildeklawer toernooi in Kimberley wat 'n groot voorreg is om na uitgenooi te word.
Ons spanne neem ook jaarliks deel aan die Limpopo kampioenskappe aan die begin vanJunie en werk hard om deur te dring na die Top Skoletoernooi einde Julie.
Ons neem ook deel aan die Twizza Potch Volkies toernooi ter voorbereiding vir die Top skoletoernooi - waarna ons ook aan die Fast 5 toernooie deelneem wat ongelooflik baie pret en aksie inhou.

Ons sien uit na die 2021 - netbalseisoen en ons is baie opgewonde oor die nuwe Vossies wat deel van ons familie gaan word.

_______________________________________

Tours and Tournaments

The Vossies have an annual tour to the Waterkloof Netball Tournament at the end of term one. We are looking forward to the next tour from 27 to 31 March 2021.
Our 1st team participates in the annual Wildeklawer Tournament in Kimberley. It is a great honour to be invited to this tournament.
Our teams also participate in the Limpopo Championships at the beginning of June each year where they work hard to win through to the Top Schools Tournament at the end of July.
We also participate in the Twizza Potch Volkies Tournament in preparation for the Top Schools Tournament and thereafter we participate in the Fast 5 Tournaments which are filled with fun and action.

We are looking forward to the 2021 season and we are very excited about welcoming the new Vossies who will become part of our family.