HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Nuus | News
15
Sep
2021
AZEL GEKIES VIR LIMPOPO RUITERSPORTSPAN (EQUESTRIAN)†
Azel Vorster, Ďn graad 10-leerder van Die HoŽrskool Ben Vorster, is gekies om Limpopo by die SANESA- nasionale kampioenskappe vanaf 6 Ė 9 Oktober te verteenwoordig.
15
Sep
2021
Limpopo Gholfkampioenskappe | Limpopo Golf Championships
Nege gholfspelers van Die HoŽrskool Ben Vorster het op Vrydag, 10 September 2021, aan die Limpopo Gholfkampioenskappe deelgeneem naby Warmbad Ė by die Zebula Buiteklub.
31
Aug
2021
Vossie rugby lewer 17 provinsiale spelers in 2021
Alhoewel Covid-19 die skole se rugbyseisoen kort geknip het en alle provinsiale weke gekanselleer is, het die Limpopo HoŽrskole Rugbyvereniging nog steeds die spanne bekend gemaak wat aan die verskillende provinsiale weke sou deelneem.
24
Aug
2021
Skyfskiet SAís wink vir Vossieskuts!
Te midde van onsekerheid en inperkings kon skuts nog hul sport beoefen en word hulle nou beloon vir hul harde werk.
24
Aug
2021
Vossie-Netbal showed their mettle at the Limpopo Netball Champs
Vossie Netballís U/14-, U/16- and U/18-teams participated in the Limpopo Netball Championships at PHS this weekend.
18
Mei
2021
Fynskiet en voltalle vir skyfskiet | Excellent target shooting and full scores
Die Vossie skyfskietsspan is op volle vaart en palm medaljes en sertifikate in. Hulle het die afgelope naweek in Louis Trichardt deelgeneem.
18
Mei
2021
Rooimasjien goed op dreef | Red machine is well on the way
Op Woensdag, 12 Mei 2021, het die HoŽrskool Ben Vorster hul dogters hokkie-ligawedstryde teen HoŽrskool Merensky gespeel. Die spanne was slaggereed en uitgehonger vir die wedstryde.
10
Mei
2021
Vossies en PHS hou derby | Vossies and PHS hold a derby
Die HoŽrskool Ben Vorster en HoŽrskool Pietersburg het op Saterdag, 8 Mei 2021, hul jaarliks derby gehad.
20
Apr
2021
Die Vossies se langasems hardloop 1ste liga
Op Saterdag, 17 April 2021, het die 1ste landloopliga te HoŽrskool Merensky plaasgevind.
20
Apr
2021
Gholfliga verryk Vossie gholfspelers | Golf league enriches Vossie Golfers
Die gholfliga het op Vrydag, 16 April, om 7:30 by Polokwane se buiteklub begin.
12