Nuus | News
Vossie Radikale Redenaars
After the interesting direction that 2020 has taken, it has been necessary for everyone to think out of the box.
Akademiese databasis | Academic data base
Die Vossies se akademiese databasis is in werking. | The Vossies’ academic data base has been established.
Vossies se skryfwerk in nasionale POORT!
Drie Vossies se skryfwerk word in die jaar se POORT -skryfbundel opgeneem.
Drie Vossies is genooi vir die Nasionale rondte.
Drie Vossies is genooi na die Nasionale Finaal te Midstream Ridge Laerskool op die 1 ste en 2 de Oktober. Wat 'n wonderlike prestasie!