HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Nuus | News
26
Feb
2021
Beheerliggaamverkiesing | Governing Body Election
Soos deur die Beheerliggaam besluit, vind daar Ďn VOLDAG-verkiesing op DINSDAG, 9 MAART 2021, in die skoolsaal plaas. Lees meer...
15
Feb
2021
Welcome Back!
Whoop, whoop....Die tyd het aangebreek! Dis tyd vir Die HoŽrskool Ben Vorster se akademiese skooljaar om af te skop. Opgewondenheid weergalm in die gange van Vossieland! Diť feestyd van die nuwe skooljaar begin nou.
08
Sep
2020
Vossies se Studenteraad vir 2020/2021 aangekondig
Die 2020/2021-Studenteraad is op Woensdag, 26 Augustus, aangekondig en die inhuldigingsfunksie het op 4 September plaasgevind.
06
Jul
2020
Me. Estť Pienaar besoek die Vossies
Me. Estť Pienaar, bekende beoordelaar en befaamde vermaaklikheidskunstenaar het op Vrydag, 3 Julie, by die Vossies se leerkragte kom kuier en hulle sů geÔnspireer met haar praatjie.
21
Mei
2020
Hemelvaart
Vandag herinner die Here ons daaraan dat die gebroke wÍreld en veral nou in die grendeltyd ons nie moet onderkry nie, maar dat ons ons fokus op die hoop wat Hy na die wÍreld gebring het moet stel.