HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Nuus | News
01
Feb
2020
Vossies se skryfwerk in nasionale POORT! (in Akademie)
Drie Vossies se skryfwerk word in die jaar se POORT -skryfbundel opgeneem.

Drie Vossies se skryfwerk word in die jaar se POORT -skryfbundel opgeneem. †Dit is 'n besonderse prestasie aangesien dit 'n nasionale skryfkompetisie is. Ons is baie trots op die volgende Vossies: †JJ van Rooyen (gr. 10) vir sy gedig "Gamer"; Jarike Stapelberg (gr. 11) vir haar opstel "Sewe Koppe" en Simone Schreiber (gr 12. ) vir haar opstel †"Luister na my"

Sien alle nuus