HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Nuus | News
25
Feb
2021
Welkom graad 8-Vossies! | Welcome Grade 8 Vossies! (in Sosiaal | Social)
Op Vrydag, 19 Februarie 2021, het elke nuwe groentjie en nuwe leerling van 2021 die geleentheid gekry om deur diť hekkie te loop. Hy of sy kry die geleentheid om sy/haar hoŽrskoolloopbaan te begin deur die klok te lui wat Ďn nuwe begin simboliseer. O

Op Vrydag, 19 Februarie 2021, het elke nuwe groentjie en nuwe leerling van 2021 die geleentheid gekry om deur diť hekkie te loop. Hy of sy kry die geleentheid om sy/haar hoŽrskoolloopbaan te begin deur die klok te lui wat Ďn nuwe begin simboliseer. Ons verwelkom julle in Vossieland en mag die volgende vyf jaar net seŽninge inhou vir elkeen van julle!

________________________

On Friday, 19 February, each new learner and each new Grade 8 learner of 2021 had the opportunity of starting his/her high school career at HoŽrskool Ben Vorster by entering the symbolic gate and ringing the bell, thus indicating a new beginning.

We welcome you to Vossie Land! May your years at the school hold many blessings for each one of you.

Sien alle nuus