Hoërskool in Tzaneen

Die Hoërskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Nuus | News
15
Mrt
2021
Die Hoërskool Ben Vorster se dogters deel in biddag vir vroue! (in Algemeen | General)
Vossie Girls participate in Womens’ World Day of Prayer. In spite of the Covid-19 restrictions, 400 Vossie girls were delighted to join women all over the world in the Womens’ World Day of Prayer on Friday, 5 March 2021.

Die Hoërskool Ben Vorster se dogters deel in biddag vir vroue!

 

Op Vrydag, 5 Maart, het 400 dogters van Die Hoërskool Ben Vorster aan die Węreldbiddag vir vroue deelgeneem. Covid-19 het nie hul entoesiasme gedemp nie. Die biddag vind jaarliks plaas en vroue reg oor die węreld kry jaarliks ‘n geleentheid om verantwoordelik te wees. Die jaar is dit die vroue van Vanatu – ‘n eiland in Suid-Stille Oseaan se beurt.

In plaas van ‘n byeenkoms het die dogters in hul registerklasse bymekaar gekom en saam met vroue reg oor die węreld gebid. Elke dogter het ‘n boekmerk ontvang met die boodskap: Bou op ‘n sterk fondasie – Jesus ons redding!

_____________________

 Vossie Girls participate in Womens’ World Day of Prayer

 

In spite of the Covid-19 restrictions, 400 Vossie girls were delighted to join women all over the world in the Womens’ World Day of Prayer on Friday, 5 March 2021.

This event takes place annually and the theme is prepared by women of a different country each year. This year the women of Vanatu – an island in the South Pacific – were responsible.

In stead of getting together ‘en masse’ to pray, the Vossie girls remained in their register classes and there they figuratively joined with women all over the world to pray for Vanatu and for women all over.

Each girl was given a Bible book mark with the theme “Build on a Strong Foundation – Jesus, Rock of Salvation” to remind them of the day.

Sien alle nuus