Hoėrskool in Tzaneen

Die Hoėrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Nuus | News
25
Mrt
2021
Jason WOW! (in Sport)
Een van die Vossie flippers het ‘n ongelooflike prestasie behaal.

Een van die Vossie flippers het ‘n ongelooflike prestasie behaal.  Jason Loucao het gekwalifiseer vir die senior nasionale swemgala.  Daar is ‘n handjie vol wat hierdie prestasie in die Limpopo provinsie bereik het. Die gala vind plaas vanaf 16-18 April 2021 by Hillcrest. 

 

Jason, die Vossies is “super” trots op jou!  Ons gelukwense gaan ook aan mnr. Johan Grobbelaar, afrigter (SHAMU), met hierdie pragprestasie.

___________________________________________

One of the Vossie flippers has achieved spectacular results in the pool.  Jason Loucao has qualified for the senior national swimming gala.  There is only a handful of swimmers in the Limpopo province who have made it to this prestigious gala which will take place at Hillcrest from 16 – 18 April 2021. 

 

Jason, the Vossies are “super proud” of you!  Congratulations also to coach Mr Johan Grobbelaar, of SHAMU on this great achievement.

Sien alle nuus