HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Nuus | News
01
Jan
2020
Drie Vossies is genooi vir die Nasionale rondte. (in Akademie)
Drie Vossies is genooi na die Nasionale Finaal te Midstream Ridge Laerskool op die 1 ste en 2 de Oktober. Wat 'n wonderlike prestasie!

Die volgende Vossies het aan die OPPIE TONG AF REDENAARS deelgeneem en hul puik van hul taak gekwyt: †Sumari Vorster (A++); Nolan Robertson (A++); Ilone Venter (A++); Helandre Venter (A++) en Karabo Lesele. Dit was †aanlyn-deelname wat dit regtig uitdagend gemaak het. Die Vossies het nie toegelaat dat die grendeltyd hul totaal inperk nie en het hul hul sÍ gesÍ! Hou die pers dop vir volledige uitslae. †Ons is trots op die Vossies!

Sien alle nuus