HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Nuus | News
10
Mei
2021
Vossies en PHS hou derby | Vossies and PHS hold a derby (in Sport)
Die HoŽrskool Ben Vorster en HoŽrskool Pietersburg het op Saterdag, 8 Mei 2021, hul jaarliks derby gehad.

Die HoŽrskool Ben Vorster en HoŽrskool Pietersburg het op Saterdag, 8 Mei 2021, hul jaarliks derby gehad.

Die Vossies se O/14-span het vele kanse verspeel in hulle wedstryd en het aan die einde die wedstryd 12-15 verloor. Die O/15-span het van afskop gewys dat hulle daar is om rugby te speel. Damian Bye het sy span van voor gelei en gespog met Ďn driekuns. Dit was egter die Vossies se agttal wat die wedstryd in alle fasette gedomineer het. Die finale telling was 50-7 in die Vossies se guns. | Vossie and PHS hold a derby

Die Nyatis het weer vir opwindende hardlooprugby gesorg. Met die vaste vyf, wat die harde werk gedoen het, het die agterspelers voorvoetbal gekry en amper gedoen wat hulle wou. Die Nyatis het die wedstryd 31-15 gewen.

Die hoofwedstryd het gesorg vir klipharde derbyrugby. Die Vossies was teen rustyd 8-0 voor met die wind agter hulle. Die krake in die opponente se verdediging het begin wys en die Vossies het daarop gekapitaliseer. Die eindtelling was 27-5 in die Vossies se guns.

Puntemakers:

DrieŽ:

Maynard Kleynhans (2)

Sean Roulsten

Ndzalama Twala

Strafskoppe:

Erich Ackerman

Vervyfskoppe:

Erich Ackerman (2)

_______________________________________

HoŽrskool Ben Vorster and HoŽrskool Pietersburg held their annual derby on Saturday, 8 May 2021.

The Vossies U/14-team lost quite a few chances and ended up with 12 points to PHSís 15. The U/15-team showed right from the kick-off that they were there to play rugby. Damian Bye led his team from the front and can boast of three tries. The Vossie forwards dominated the game in all aspects. The final score was 50-7 in in favour of the Vossies.

Nyatis once again played exciting running rugby. With hard work from the strong 5, the backs could almost do whatever they wanted. The Nyatis won the match by 31-15.

The main match ensured hard and exciting rugby. At half-time the Vossies were 8-0 ahead. With the wind at their backs, the Vossies were flying in the 2nd half. The cracks in the opponentsí defence started showing and the Vossies capitalised on this. The final score was 27-5 for the Vossies.

Scorers:

Tries:

Maynard Kleynhans x2

Sean Roulsten

Ndzalama Twala

Penalty kicks:

Erich Ackerman

Conversions:

Erich Ackerman x2

Sien alle nuus