HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Nuus | News
18
Mei
2021
Rooimasjien goed op dreef | Red machine is well on the way (in Sport)
Op Woensdag, 12 Mei 2021, het die HoŽrskool Ben Vorster hul dogters hokkie-ligawedstryde teen HoŽrskool Merensky gespeel. Die spanne was slaggereed en uitgehonger vir die wedstryde.

Op Woensdag, 12 Mei 2021, het die HoŽrskool Ben Vorster hul dogters hokkie-ligawedstryde teen HoŽrskool Merensky gespeel. Die spanne was slaggereed en uitgehonger vir die wedstryde.

Die junior dogterspanne het die ys gebreek en albei spanne (O/14A en O/15A) het geseŽvier.

Die spanning het hoog geloop met die aanvang van die 1ste dogtersspanwedstryd. Die Vossies het begin en onmiddelik n sterk aanvallende wedstryd gespeel. Die eerste doel is deur die Vossies se kaptein (ZoŽ Bergmann) aangeteken. Die halftyd telling was 1-0 in die Vossies se guns. Met die aanvang van die tweede helfte het die Vossies hul spelpatroon op die Plasies afgedwing en daar is nog twee doele aangeteken deur Joalize Smit en Zoť Bergmann. Die Vossies wen die wedstryd 3-0.

Die uitslae is as volg:

Span: BV MHS

O/14A 3 1

O/15A 1 0

O/16A 2 2

2DE span 0 2

1STE span 3 0

_____________________________

On Wednesday, 12 May 2021, the girls of HoŽrskool Ben Vorster played their hockey league matches against HoŽrskool Merensky. The teams were all keyed up and ready for their matches.

The junior teams broke the ice and both teams (U/14A and U/15A) were victorious.

With tension running high at the start of the 1st girls team match, the Vossies immediately started playing a strong attacking game. The first goal was scored by Vossie captain (ZoŽ Bergmann). At half-time the score was 1-0 in the Vossiesí favour. At the start of the second half, the Vossiesí pattern of play was strong against the Plasies and another two goals were scored by Joalize Smit and Zoť Bergmann. The Vossies won the match by 3-0.

Results:

Team BV MHS

U/14A 3 1

U/15A 1 0

U/16A 2 2

2nd team 0 2

1st team 3 0

Sien alle nuus