HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Nuus | News
18
Mei
2021
Fynskiet en voltalle vir skyfskiet | Excellent target shooting and full scores (in Sport)
Die Vossie skyfskietsspan is op volle vaart en palm medaljes en sertifikate in. Hulle het die afgelope naweek in Louis Trichardt deelgeneem.

Die Vossie skyfskietsspan is op volle vaart en palm medaljes en sertifikate in. Hulle het die afgelope naweek in Louis Trichardt deelgeneem.

In die 3P het Zander Engelbrecht (O/21) Ďn silwer medalje gewen met Ďn telling van 537/600. Hy het ook silwer medaljes verower vir 10M (351/400) en in die Algehele afdeling met 88,8%. Zander het ook Ďn volry geskiet wat beteken dat hy 50 uit Ďn moontlike 50 geskiet het. Daarvoor ontvang hy Ďn kontantprys.

Semilda van Hansen en Zander Rossouw het Algeheel vierde en vyfde plekke behaal.

In die O/16 3P kompetisie het Tiard Thompson silwer gewen met 518/600. Hy het ook Ďn silwer medalje gewen in die 10M kompetisie en Algeheel.

Mia du Plooy het in die O/16 3P en Algeheel, brons medaljes gewen en haar persoonlike beste tellings geskiet. Lenize Potgieter het ten spyte van Ďn foutiewe geweer haar vorige telling met meer as Ďn 100 punte verbeter!

Dreyer van Heerden het Ďn brons medalje gewen in die O/14 3P kompetisie, vierde plek in 10M en Algeheel. Schalk van Niekerk het Algeheel Ďn brons medalje gewen en vierde plekke in 3P en 10M.

______________________________

The Vossie target shooting team are in full swing and are raking in the medals ant certificates. They participated in Louis Trichardt over the weekend.

In the 3P, Zander Engelbrecht (U/21) won a silver medal with a score of 537/600. He also won silver medals for 10M (351/400) and in the General section 88,8%. Zander also shot a full row, meaning that he shot 50 out of a possible 50. This won him a cash prize.

Semilda van Hansen and Zander Rossouw were altogether 4th and 5th.

In the U/16 3P competition, Tiard Thompson won silver with 518/600. He also won a silver medal in the 10M competition and General.

Mia du Plooy won bronze medals in the U/16 3P and General sections and shot her personal best. Lenize Potgieter despite a faulty gun, bettered her previous score by more than 100 points!

Dreyer van Heerden won a bronze medal in the U/14 3P competition, fourth place in the 10M and General. Schalk van Niekerk won bronze in General and fourth places in 3P and 10M.

Sien alle nuus