HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Nuus | News
24
Aug
2021
Vossie-Netbal showed their mettle at the Limpopo Netball Champs (in Sport)
Vossie Netballís U/14-, U/16- and U/18-teams participated in the Limpopo Netball Championships at PHS this weekend.

Vossie-Netbal showed their mettle at the Limpopo Netball Champs

Vossie Netballís U/14-, U/16- and U/18-teams participated in the Limpopo Netball Championships at PHS this weekend.

Even though we have not played many matches the Vossies still played excellently. Nerves in the U/14 team hampered them somewhat in the first two matches and they ended up in a tie. As the day progressed, they got better and played well as a team. This is definitely a team with potential for the future.

The U/16s were well on the way until an injury slowed them down. However, in spite of the setback they still continued to do their best. †

HoŽrskool Ben Vorsterís flag flew high as the 1st team showed how it should be done. In their first match they defeated PHS. The girls played structure fast, physical netball and from the first quarter they were the dominant team. They had a 100% goal percentage throughout the match and played PHS faults to advantage. After that they kept their intensity and won all further matches. As a result of such excellent netball, they were rewarded by being chosen as the U/18 Limpopo Champions for 2021.

We are extremely proud of each netball girl.

The first team has won through to the National Top Schools Tournament which will take place at E.G Jansen from 24-26 September.

Our U/15s will play PHS in the Kay Motsepe playoffs on 11 September 2021. All the best with your preparation. We are right behind you!

The Vossiesí U/15- and U/17 teams are also participating in the ďFast 5Ē tournament at PHS on 16 October 2021.

Thank you to each coach and netball player for your dedication and hard work. HoŽrskool Ben Vorster is very proud!†

-------------------------------------------

Vossie-netbal staan hul man tydens die Limpopo netbalkampioenskappe

Vossie-netbal se O/14-, O/16- en O/18-spanne het die afgelope naweek aan die Limpopo netbalkampioenskappe te PHS deelgeneem.

Al het ons egter baie min wedstryde gespeel, het die Vossies steeds hul man gestaan. Ons O/14-span se senuwees het egter n bietjie geknaag in die eerste twee wedstryde en het hul wedstryde gelykop geŽindig. †Namate die dag aanbeweeg het, het hul mekaar gevind en het dit al beter gegaan. Dit is defnitief Ďn span wat baie potensiaal het vir die toekoms.

Die O/16-span was egter goed op dreef totdat Ďn besering by een van hul spelers hul gekniehalter het, maar ten spyte van die terugslag het hul steeds hul beste gegee.

Ons 1ste span het Die HoŽrskool Ben Vorster se vlag egter laat wapper en het in hul eerste wedstryd vir die dag met HoŽrskool Pietersburg afgereken. Die meisies het struktuurvaste en fisiese netbal gespeel en van die eerste kwart af gedomineer, PHS se foute uitgebuit, en so ook Ďn 100%-doelgemiddeld deur die hele wedstryd gehandhaaf. Daarna het hul hul focus behou en al hul wedstryde verder vir die dag gewen. As gevolg van uitstekende netbal, is hul ook beloon en as die O/18-Limpopo Kampioene vir 2021 aangewys.

Ons is verskriklik trots op elke netbalmeisie.

Die 1ste span dring deur na die Nasionale Top Skole Toernooi wat vanaf 24-26 September te E.G Jansen plaasvind.

Ons O/15-span speel 11 September 2021 hul Kay Motsepe uitspele te PHS. Sterkte met jul voorbereiding, en ons staan bankvas agter julle.

Die Vossies neem ook aan die ďFast 5Ē toernooi (O/15- en O/17-spanne) op 16 Oktober 2021 te PHS deel.

Baie dankie aan elke afrigter en netbalmeisie se toewyding en harde werk.† Die HoŽrskool Ben Vorster is trots!

Sien alle nuus