HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Nuus | News
24
Aug
2021
Skyfskiet SAís wink vir Vossieskuts! (in Sport)
Te midde van onsekerheid en inperkings kon skuts nog hul sport beoefen en word hulle nou beloon vir hul harde werk.

Target Shooting SAs are calling to Vossies shots!

In the midst of uncertainty and lockdowns Vossie shots could still practise their sport and now they are being rewarded for their hard work.

On Saturday 21 August, HoŽrskool Ben Vorster was host for the Limpopo Championships. The Vossie shots showed their prowess and 5 of the 18 shots, real sharp shooters, were chosen to represent Limpopo at the SA Championships.

Zander Engelbrecht (U/21) was 2nd in Lying, Standing and Kneeling. He received silver medals for 3P Total, 10m Standing and Grand Total with a score of 876 out of 1000.

Dreyer van Heerden (U/14) was 3rd in Lying and 1st in Standing. He won gold for 3P and 10m Standing as well as in Grand Total.

Hanru Marais (U/14) shot a 1st place for Lying, 3rd for Standing and Kneeling. He received bronze medals for 3P, 10m Standing and Grand Total.

Vossies who will participate in the SAs in October are as follows:† Zander Engelbrecht, Tiard Thompson, Mia du Plooy, Dreyer van Heerden and Hanru Marais.

------------------------------------------

Skyfskiet SAís wink vir Vossieskuts!

Te midde van onsekerheid en inperkings kon skuts nog hul sport beoefen en word hulle nou beloon vir hul harde werk.

Op Saterdag, 21 Augustus, was Die HoŽrskool Ben Vorster die gasheer vir die Limpopo Kampioenskappe. Die Vossie skuts het gewys dat daar lood in hul lope is en vyf van die 18 skuts, wat gekies is om Limpopo by die Suid- Afrikaanse Kampioenskappe te gaan verteenwoordig, is Vossie skerpskutters.

Zander Engelbrecht (O/21) is in die tweede plek aangewys vir lÍ-, staan- en knielposisie.† Hy het silwermedaljes verwerf vir sy 3P-totaal, 10m-staan en vir die groottotaal (876 uit 1000).

Dreyer van Heerden (O/14) het Ďn derde plek in die lÍ- en Ďn eerste plek in die staanposisie verwerf.† Hy het die goue medalje vir 3P en 10m-staan asook Ďn goud vir die groottotaal verwerf.

Hanru Marais (O/14) het Ďn eerste plek in die lÍ-, derde plek op die staan- en knielposisie verwerf.† Hy het bronsmedaljes vir 3P, 10m-staan en groottotaal verwerf.

Vossies, wat in Oktober aan SAís gaan deelneem, is Zander Engelbrecht, Tiard Thompson, Mia du Plooy, Dreyer van Heerden en Hanru Marais.

Sien alle nuus