HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Nuus | News
31
Aug
2021
Vossie rugby lewer 17 provinsiale spelers in 2021 (in Sport)
Alhoewel Covid-19 die skole se rugbyseisoen kort geknip het en alle provinsiale weke gekanselleer is, het die Limpopo HoŽrskole Rugbyvereniging nog steeds die spanne bekend gemaak wat aan die verskillende provinsiale weke sou deelneem.

Vossie rugby lewer 17 provinsiale spelers in 2021 | Vossie Rugby Produces 17 Provincial Players in 2021

Alhoewel Covid-19 die skole se rugbyseisoen kort geknip het en alle provinsiale weke gekanselleer is, het die Limpopo HoŽrskole Rugbyvereniging nog steeds die spanne bekend gemaak wat aan die verskillende provinsiale weke sou deelneem. So wil hul aan die seuns erkenning gee vir hulle harde werk.

Die HoŽrskool Ben Vorster is baie trots op al die seuns wat die spanne gemaak het en met agt seuns in die Cravenweek span en ses in die O/16-Grant Khomo week span bewys Ben Vorster dat hul wel die toonaangewende rugbyskool in Limpopo is.

Geluk aan die volgende seuns:

O/18-Cravenweek:

Shaun Matthysen

Tebogo Míkhomazi

Bradley Mokwena

Maynard Kleynhans

Nhlamulo Shilubane

Ndazalama Twala

Tshegofatso Ramaloko

Du Toit Hartzenberg

O/16-Grant Khomo:

Ben Mashele

Aldo Blignaut

Nkateko Phakula

Arno van der Merwe

Bob Mnisi

Neo Sephuma

O/16-Noordvaal:

Meyer Jacobs

Juan Meintjes

Marno Jacobs

_________________________________

The Vossies are very proud of the boys who worked really hard throughout the pandemic to achieve this milestone. Unfortunately, due to Covid-19, there will be no national rugby weeks. The teams have however been announced after four rounds of trials in order to give every boy recognition.

HoŽrskool Ben Vorster can boast of 8 boys in the U/18-Craven week team, and 6 in the U/16-Grant Khomo week team, proved once again that Ben Vorster is the leading rugby school in Limpopo.:

Congratulations to the following boys:

U/18-Cravenweek:

Shaun Matthysen

Tebogo Míkhomazi

Bradley Mokwena

Maynard Kleynhans

Nhlamulo Shilubane

Ndazalama Twala

Tshegofatso Ramaloko

Du Toit Hartzenberg

U/16-Grant Khomo:

Ben Mashele

Aldo Blignaut

Nkateko Phakula

Arno van der Merwe

Bob Mnisi

Neo Sephuma

U/16-Noordvaal:

Meyer Jacobs

Juan Meintjes

Marno Jacobs

Sien alle nuus