HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Nuus | News
15
Sep
2021
Limpopo Gholfkampioenskappe | Limpopo Golf Championships (in Sport)
Nege gholfspelers van Die HoŽrskool Ben Vorster het op Vrydag, 10 September 2021, aan die Limpopo Gholfkampioenskappe deelgeneem naby Warmbad Ė by die Zebula Buiteklub.

Nege gholfspelers van Die HoŽrskool Ben Vorster het op Vrydag, 10 September 2021, aan die Limpopo Gholfkampioenskappe deelgeneem naby Warmbad Ė by die Zebula Buiteklub. Ten spyte van die lang baan en hitte het die Vossies uitgeblink - nie net in hulle spel nie, maar ook in voorkoms, gedrag en etiket.

Die seisoen het tot Ďn einde gekom met Sumari Vorster wat Ďn 2de plek behaal het in die B-divisie met 36 punte en die groot verrassing was dat Pedrie Minnaar Ďn 1ste plek oorwinning behaal het in die C-divisie met 38 punte.

Welgedaan Vossies!

Ons sien uit na die komende seisoen in 2022 - hou diť Vossies dop!

___________________

Nine golfers from HoŽrskool Ben Vorster participated in the Limpopo Golf Championships at Zebula Country Club on 10 September 2021. In spite of the long course and intense head, the Vossies shone Ė not only in their play, but also in their appearance, behaviour and etiquette.

The season came to an end with Sumari Vorster in 2nd place in the B-division with 36 points and to his great surprise, Pedrie Minnaar in first place in the C-division with 38 points.

Well done Vossies!

We look forward to the 2022 season Ė watch these Vossies!

Sien alle nuus