HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Nuus | News
15
Sep
2021
AZEL GEKIES VIR LIMPOPO RUITERSPORTSPAN (EQUESTRIAN)† (in Sport)
Azel Vorster, Ďn graad 10-leerder van Die HoŽrskool Ben Vorster, is gekies om Limpopo by die SANESA- nasionale kampioenskappe vanaf 6 Ė 9 Oktober te verteenwoordig.

AZEL GEKIES VIR LIMPOPO RUITERSPORTSPAN (EQUESTRIAN)†

Azel Vorster, Ďn graad 10-leerder van Die HoŽrskool Ben Vorster, is gekies om Limpopo by die SANESA- nasionale kampioenskappe vanaf 6 Ė 9 Oktober te verteenwoordig.

Geluk met hierdie besonderse prestasie!

_________________________

AZEL SELECTED FOR LIMPOPO EQUESTRIAN TEAM

Azel Vorster a grade 10 learner of Ben Vorster has been selected to represent Limpopo at the SANESE National Championships to held from 6 Ė 9 October.

Congratulations with this outstanding achievement

Sien alle nuus