HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Opedag Informasie | Open Day Information

Hoekom Vossies?

Jou keuse van HoŽrskool speel Ďn baie belangrike rol in hoe jou toekoms daarna uitsien.

Jy moet seker wees dat jou keuse van skool jou die beste en die regte tipe toerusting gee om jou te bemagtig om jou toekomsdrome te verwensenlik. Jy moet ook eendag met trots op jou CV kan skryf† dat jy aan Ďn kwaliteit en gerekende† hoŽrskool gematrikuleer het.

Die HoŽrskool Ben Vorster† se akademiese, sport en kultuur prestasies spreek vanself. Ons kan onomwonde sÍ dat ons alles wat ons aanpak met volle toewyding doen. Jy kan daarom verseker wees dat jy kwaliteit opleiding, afrigting en ondersteuning† sal kry, alles om jou te help om jou talente optimaal te ontwikkel.

Vir die Vossies wat van naburige dorpe kom, bied ons koshuisverblyf aan. Ons koshuisma en Ėpa en hulle ondersteuningspersoneel sorg vir Ďn huislike atmosfeer waar daar werklik omgegee word vir elke kind. Met toegang tot gratis internet, ruim studietyd en die beskikbaarheid van inbly-onderwysers vaar ons koshuiskinders altyd uitstekend op akademiese gebied. Die gerief van om op die skoolterrein te bly, moet ook nie onderskat word wanneer dit by buitemuurse-aktiwiteite kom nie en dan praat ons nie eers van die lekker om heeldag saam met jou vriende te kan wees nie!

Neem Ďn ingeligte besluit vir jou toekoms!†

________________________________________

Why Vossies?

Your choice of high school can shape your future.

You have to be certain that your high school equips you with relevant and quality skills that empower you to fulfil your dreams.

When applying to a higher education institution orfor a job, the quality and prestige of the high school at which you matriculated is taken into account by the best of institutions. You have to be sure that your choice of school optimally equips you with the necessary skills to materialise your future dreams. When you complete your CV in the future, you need to be able to note that you matriculated at a recognised, quality high school. Ben Vorster will enable you to do just that.

HoŽrskool Ben Vorsterís academic, cultural and sporting achievements speak volumes.† We can, without fear of contradiction, say that everything we take on, we take on fully committed.† You can be assured that you will have quality education, coaching and support in everything so that you may develop your talents to the full.

We offer hostel accommodation for the Vossies from neighbouring towns. Our hostel parents and their support personnel see to it that there is a Ďhome from homeí atmosphere where every child is nurtured. Our hostel residents have access to free internet, maximum study time and the accesibility to resident teachers... this is a recipe to excellence on the academic front.The convenience of living on school grounds should not be underestimated also when it comes to extra-mural activities, not to mention being with friends from morning Ďtil night! Make an informed decision regarding your future!†