HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Promosie & Progressie Vereistes

Slaagvereistes Gr 8 en 9:

Huistaal 50% en hoŽr

Eerste addisionele Taal 40% en hoŽr

Drie ander vakke 40% en hoŽr

Twee ander vakke 30% en hoŽr

Gr 10 Ė 12:

Huistaal 40% en hoŽr

Twee ander vakke 40% en hoŽr

3 ander vakke 30% en hoŽr

Minimum slaagvereistes vir toelating tot Ďn tersiÍre universiteitsgraad

Vier vakke 50% en hoŽr

Minimum slaagvereistes vir toelating tot Ďn tersiÍre diplomakursus:

Vier vakke 40% en hoŽr