HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Rugby

Die HoŽrskool Ben Vorster is die nommer een rugbyskool in Limpopo en huidige Virseker Beker kampioene. Ons is ook die enigste Limpopo skool wat in Afdeling 1 van die Virseker Beker deelneem.

Die Vossies glo daarin om elke speler die kans te bied om te ontwikkel - dus beskik die Vossies oor A - en B-spanne in elke ouderdomsgroep by die junior spanne en vanaf Ďn 1ste span tot Ďn 4de span by die senior spanne.

Ons maak seker dat ons seuns teen die beste skole kragte meet deur ons toere en om hulle voor te berei vir die seisoen wat voorlÍ. Die toernooie waaraan ons deelneem, is Noord-Suid en KES Easter Festival.

Tussen 2017-2020 is die Vossies konstant op die Top 30 - ranglys van Suid-Afrikaanse skole. Op provinsiale vlak spog ons met meer as 80 provinsiale spelers in die laaste drie jaar asook twee SA-Skole sewesspeler (Renzo du Plessis en Christiaan Smit) en een SA-Skolespeler (Renzo du Plessis).

______________________________________

HoŽrskool Ben Vorster is the number one rugby school in Limpopo and present Virseker Trophy champions. We are also the only Limpopo school participating in section 1 of the Virseker Trophy.

The Vossies believe that every player must get the chance to develop Ė thus Vossies have A and B teams in each age group in the junior teams and from 1st team to 4th team in the senior teams. †

We make sure that our boys play the best schools through our tours and in order to prepare them for the season ahead. The tournaments in which we participate are North-South and KES Easter Festival.

Between 2017-2020 the Vossies were constantly in the Top 30 Ė rankings of SA schools. On a provincial level we boast of more than 80 provincial players in the last three years as well as two SA-Schools sevens players (Renzo du Plessis and Christiaan Smit) and one SA-Schools player (Renzo du Plessis).

Afrigters | Coaches

Die Ben Vorster afrigters is almal World Rugby geakkrediteerd. | Ben Vorster coaches are all World Rugby accredited.

†Afrigters word met die nuuste tegnologie en metodes bemagtig deur kanstante kursusse. | Coaches are empowered, through constant course attendance, with the latest technology and methods.

Organiseerder | Organiser

Peter Schutte

071†889 9733

sport@benvorster.co.za