HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
SÍr | Serenade

Ben Vorster se†Vossies SÍriously Sing Acapella groep neem jaarliks deel aan die Animato A Capella kompetisie. Dit is n kultuur aktiwiteit waaraan† die Vossies graag deelneem omdat dit so vol vermaak, musiek, sang en dans is. Die groep bestaan uit 15 Ė 20 lede en word professioneel afgerig. In 2019 het HoŽrskool Ben Vorster as enigste skool van Limpopo deurgedring na die† kompetisie se finaal.

_______________________________________

Ben Vorsterís, Vossies SÍriously sing Acapella group takes part in the Animato A Capella competition yearly. This is a culture activity in which Vossies enjoy participating, because it is filled with joy, music, singing and dancing. The group consists of 15 Ė 20 learners who get professionally trained. In 2019 Ben Voster was the only High School from Limpopo to go through to the Final of the competition. †