Die Hoërskool Ben Vorster se SR en VSR is ’n demokraties verkose leierskorps wat daar gestel is om die skool, personeel, mede leerders en die gemeenskap te dien met woord en daad. Hierdie groep leerders dra die skool se naam met trots binne en buite die skool. Hulle is gewortel in Christenskap om sodoende ‘n voorbeeld te stel van ‘n ware Vossie.
Hoërskool Ben Vorster's SC and RSC are a democratically elected corps of leaders who are elected to serve the school, co-learners and the community in word and deed. This group of learners proudly carries the school's name high both within the school and without. Their Christian ethics set the example of true Vossies.
STUDENTERAAD 2020/2021
HOOFLEIERS
Ruan Paulse en Elsjê Kriel is as Voorstitters verkies.
Shammar Ngobeni, Helandré Venter, Ryno Scheepers en Thabang Sejake is as Ondervoorsitters verkies. Die studenteraad is baie opgewonde vir die jaar wat voorlê en hul beplan om hoë hoogtes te bereik! Die Vossies se hoof en personeel is uiters trots op dié leerders wat aangewys is.
"Leadership is not just a position or a title, it is action and example". - Unknown
Die volgende groep leiers is ook verkies:
DOGTERS
Zoë Bergmann, Anika Bezuidenhout, Dezi Dreyer, Brenda Hermann, Kopane Hlongwane,
Hope Manzini, Esmi Nortjé, Juanté Paulse, Lehlogonolo Senyolo, Dedeya Shipalana, Louise Snyman en Jarike Stapelberg.
SEUNS
Erich Ackermann, Eben Fourie, Du Toit Hartzenberg, Kyle Maritz, Reatlegile Modiba, Amogelang Modiba,
Bradley Mokwena, Werner Scheepers, Brandt Scheepers, Ruan Smit, Ndazalama Twala en Franco Venter.
Baie geluk aan elke studenteraadslid. Julle het 'n groot verantwoordelikheid en die Vossies staan bankvas agter julle!
Congratulations to each member of the student council. You have great responsibility and the Vossies are in unison behind you!