HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Swem | Swimming

Ďn Verhitte binnenshuise swembad en uitstekende afrigting sorg dat Die HoŽrskool Ben Vorster se swemspan een is om mee rekening te hou. Hulle uitstekende resultate, deur die jare, spreek vanself. Die span was die InterhoŽrwenners vanaf 2009-2019†en die Limpopo kampioene vanaf 2014†Ė 2019.

Vossie swemmers kwalifiseer gereeld†vir Level 1, level 2, level 3 asook jnr./snr.†swemkampioenskappe

Internasionale universiteite bied ook gereeld swembeurse vir ons Top swemmers aan.

_________________________

An indoor heated swimming pool and excellent coaching makes HoŽrskool Ben Vorsterís swimming team one to be reckoned with. Their excellent results through the years are self-explanatory. †The team have been Inter High winners frome 2009-2019†and Limpopo champions from †2014†Ė 2019.

Vossie swimmers regularly qualify for Level 1, level 2, level 3 as well as junior and senior swimming championships

Internasional universities often offer swimming bursaries to our Top swimmers.


Affiliasies |†Affiliation
Limpopo Province School Aquatics.


Afrigters |†Coaches
Johan Grobbelaar (SHAMU)

†Hein en†Liezl Toerien (TASK)

Organiseerder |†Organiser
Jacques Pohl†
076 840 6740
info@benvorster.co.za