HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
ReŽls | Rules

Toekie Vorster - Algemeen | Toekie Vorster - General

Top 10-benodighede |†Top 10 necessities

Jou Bybel |†Your Bible
Lekkergoed | Sweets
Goeie gesindheid |†Pleasant point of view
Beddegoed |†Your bed linen
Pleisters |†Plasters and other medical necessities
Selfoonlaaier |†Phone charger
Handdoeke | Towels
Genoeg lugtyd vir jou foon | Enough data and airtime


Ons verskaf bed, matras en gordyne vir jou kamer. |†We supply the bed, mattress and curtains for your room.†
Opsioneel: ketel, waaier, radio, gordyne, ens. |†Optional: kettle, radio, fan etc.
NB: Gťťn strykysters, verwarmers of broodroosters word toegelaat nie. |†NB: No irons, heaters or toasters allowed.

Die ReŽls |†Hostel Rules

Jy kwalifiseer vir kamerstudie indien jou kwartaalgemiddeld by Ben Vorster ten minste die voldende is:† |††You qualify for own room study when your term average at Ben Vorster is at least the following:

Gr.8: 80%†(Only from term 2) | Gr.8: 80%†(Eers van tweede kwartaal af)

Gr. 9: 75%

Gr.10: 70%

Gr.11: 65%

Gr.12: Almal

You qualify for own room study when your term average at Ben Vorster is at least the following:

Gr.9: 75%

Gr.10: 70%

Gr.11: 65%

Gr.12: All