HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Toneel | Acting

ATKV-Tienertoneel: Die Vossies neem graag deel aan dŪe kompetisie. Dit gee die leerders die geleentheid om hul eie kreatiwiteit en liefde vir toneel te ontdek en uit te leef.

Ben Vorster het ook 'n junior toneelspan wat jaarliks vir verskeie kleuterskole optree. Dit is vet pret en sit altyd n glimlag op baie gesigte.†

Die toneel afdeling van Die HoŽrskool Ben Vorster bied toekomstige akteurs die geleentheid om hul slag op die verhoog te wys. Die leerders ontvang afrigting, en so kan jaarlikse produksies†opgevoer word.

___________________________

ATKV-Tienertoneel:† Vossies enjoy participating in this activity. It gives learners the opportunity to discover and live out their own creativity and love of acting

Ben Vorster also has a†junior acting team†which performs for various nursery schools during the year. Itís fun and always puts a smile on many-a-face.

The facilitation of acting and drama at HoŽrskool Ben Vorster offers future actors the opportunity to appear on stage. The learners receive excellent coaching and appear in annual productions.