HoŽrskool in Tzaneen

Die HoŽrskool Ben Vorster - Verjaarsdag
Visie & Missie/Waardes

Ons Visie

ďWees uniek in die strewe na jou uitnemendheidĒ.

Ons Missie

Om 'n unike individu ten volle†met kennis toe te rus, geestelike-†en lewenswaardes sodat hy of sy met
selfvertroue, eerlikheid en verdraagsaamheid Ďn positiewe bydrae †tot Ďn diverse en dinamiese samelewing kan lewer.

WAAR DIE INDIVIDU DIE HOňRSKOOL BEN VORSTER DIE ALLES-IN-EEN SKOOL MAAK!

Ons Waardes

Ons waardes bepaal ons gesindheid en gedrag: